top of page


Tyd en Plek:
23 Aug 2025, 9:00 am – 2:00 pm
Mount Gravatt, 1644 Logan Rd, Mount Gravatt QLD 4122, Australia
Meer oor die byeenkoms
Teken ons Suid-Afrikaanse Fees in jou dagboek aan!
Datum: 23 Augustus 2025
Tyd: 09:00 - 14:00
Mount Gravatt Skougronde - 1644 Logan Road, Mount Gravatt
Groter en beter as ooit tevore! Kom vier fees saam met ons – hierdie jaar bring ons hope nuwe toevoegings en verrassings! Kom geniet eg Suid-Afrikaanse smake soos pannekoek, vetkoek, jaffels, boereworsrolle, sosaties, kerrie en rys, samosas, koeke en gebak, handgemaakte produkte en kuns – plus musiek, vermaak vir die kleinspan, buite stalletjies en nog baie meer!
ONS BORGE IS:
Anchor 1
bottom of page

