top of page
SUID-AFRIKAANSE FEES 2026
Sat, 15 Aug
|Mount Gravatt Skougronde
Kom vier fees saam met ons – hierdie jaar bring ons hope nuwe toevoegings en verrassings!
Tickets are not on sale
See other events

Tyd en Plek:
15 Aug 2026, 9:00 am – 2:00 pm
Mount Gravatt Skougronde, 1644 Logan Rd, Mount Gravatt QLD 4122, Australia
Meer oor die byeenkoms
Kom geniet eg Suid-Afrikaanse smake soos pannekoek, vetkoek, jaffels, boereworsrolle, sosaties, kerrie en rys, samosas, koeke, poedings en gebak – plus musiek, vermaak vir die kleinspan, buite stalletjies en nog baie meer!
TOEGANG IS GRATIS!!
PRYSE VAN VERSKILLENDE KOSSOORTE WAT TE KOOP SAL WEES:
Pannekoek - $2.50 elk
Vetkoek - $10 elk
Sosaties - $9 elk
Anchor 1
bottom of page

