

Welkom by
Brisbane Afrikaanse Kerk
Welkom by BAK
Is u nuut in Brisbane? Of bly u al lank hier maar mis die samesyn van jou mede Suid-Afrikaners? Of as u selfs net weer met ander die Here wil aanbid in jou moedertaal, dan is BAK die plek vir jou. Almal is hartlik welkom, ook besoekers en nuwe vriende.