BYDRAES

Vir ons kerk se voortbestaan en uitbreiding is fondse van kardinale belang, gemeentelede word aangemoedig om hulle bydraes gereeld te doen. 

Fondse word gebruik vir:

  • Funksionering van ons kerk

  • Sending (plaaslike en oorsee)

  • Barmhartigheid (plaaslike en oorsee)

Maniere om te gee

GEE: Krediet Kaart

Kliek op die 'DONASIES' knoppie 'n donasie te maak met 'n VISA of Master Card

 

GEE: EFT

Maak 'n betaling in die kerk se bankrekening.

Bankbesonderhede:

Brisbane Afrikaanse Kerk

BSB:  014-289

Rek: 319 122 421

Online Shopping

GEE: Debiet Order

Laai die debiet order vorm af en vul dit in.