top of page
Sondagskool foto vir website.png

BELYDENIS KLAS

Die Belydenis klas funksioneer as deel van BAK se Sondagskool. Dit is die laaste jaar wat die jongmense amptelike geloof onderrig ontvang. In BAK is hierdie groep gewoonlik in skooljaar 10 wanneer hulle begin en maak klaar met die Belydenis klas in die begin van skooljaar 11. Jongmense wat dalk ouer is as hierdie groep, maar nog nie die Belydenis klas deurloop het nie, is welkom om in te skakel.

 

Die leraar van die gemeente bied self die klas aan en word bygestaan deur ‘n ouderling wat vir die doel as hulp dien.  Kontak gerus die leraar, ds. Gawie Cloete indien jy wil inskakel.

bottom of page