top of page

Aanlyn Opname

 

BAK wil graag die geleentheid gebruik om die persepsies en ervarings van lidmate en gereëlde besoekers te verkry.  Die doel van die opname is om die volgende vas te stel:

  • of BAK aan die behoeftes en verwagtinge van sy lidmate voldoen,

  • dat BAK se institusionele strategie op die regte aspekte fokus,

  • om van BAK se potensiële tekortkominge te verneem,

  • wat BAK se demografiese verteenwoordiging is, en   

  • of BAK sy doel met geestelike verryking bereik.  

Wil u graag met ons in verbintenis tree?

Voltooi asb die vorm en ons sal u so gou moontlik kontak.

Kontak ons

Dankie vir u boodskap!

bottom of page