top of page
Sondagskool foto vir website.png

SONDAGSKOOL

As gelowiges in Christus het ons ‘n opdrag van Hom ontvang: “Laat die kindertjies na my toe kom en verhinder hulle nie”. Ons is baie opgewonde oor die jaar en sien daarna uit om ons kinders ‘n prioriteit te maak by BAK.

Daar word spesifieke lesse uitgewerk sodat die kinders ook God kan ontmoet.

Sondagskool vind na afloop van die diens plaas vanaf 09:30 - 10:00.

Alle kinders tussen die ouderdom van 3 - 14 is welkom!

bottom of page