top of page

Sat, 23 MayMount Gravatt SkougrondeMoenie ons jaarlikse Potjiekos Kompetisie misloop nie! Kan jy 'n heerlike potjie kook, of wil jy graag vir die eerste keer jou hand daaraan waag? Skryf dan jou potjie in by die Potjiekos Kompetisie en wys ons jou kookvernuf! Almal is welkom!
bottom of page

