top of page

Sat, 07 Aug

|

Mount Gravatt

Lekkerbek Basaar

Moet nie ons Lekkerbek Basaar misloop nie! Met lekker kos soos vetkoek, jaffels, pap en wors, pannekoek en vele meer! Asook 'n Vlooimark, Boeresport, Kinder Pretville!

Lekkerbek Basaar
Lekkerbek Basaar

Tyd en Plek:

07 Aug 2021, 10:00 am – 3:00 pm

Mount Gravatt, 1644 Logan Rd, Mount Gravatt QLD 4122, Australia

Share This Event

Anchor 1
bottom of page