top of page

Sat, 27 Aug

|

Mount Gravatt

Lekkerbek Basaar 2022

Hierdie jaar is daar MEER KOS, KORTER RYE en VOORAF BESTELLINGS!

Lekkerbek Basaar 2022
Lekkerbek Basaar 2022

Tyd en Plek:

27 Aug 2022, 10:00 am – 28 Aug 2022, 3:00 pm

Mount Gravatt, 1644 Logan Rd, Mount Gravatt QLD 4122, Australia

Meer oor die byeenkoms

Hier is waarna jy kan uitsien: PLAASKOMBUIS - Vetkoek X2 - Jaffels - Sosaties - Pannekoek X2 - Koeksisters - Kerrie en Rys - Boerewors Rolle

ROOSMARYN TEETUIN Met al die gunstelinge vir die met 'n soet tand!

PRETVILLE Springkasteel Haarsalon en gesigverf Speletjies Kunsklas En VELE meer vir die kinders om te geniet!

TUISNYWERHEID Handgemaakte geskenke Ouma se soetkoekies Tuisgemaakte konfyt Biltong Beskuit Fudge en nog VELE meer!

Share This Event

Anchor 1
bottom of page