top of page

Sat, 26 Aug

|

Mount Gravatt

Lekkerbek Basaar 2023

Hierdie jaar is daar MEER KOS, KORTER RYE en VOORAF BESTELLINGS!

Lekkerbek Basaar 2023
Lekkerbek Basaar 2023

Tyd en Plek:

26 Aug 2023, 9:00 am – 2:00 pm

Mount Gravatt, 1644 Logan Rd, Mount Gravatt QLD 4122, Australia

Meer oor die byeenkoms

Hier is waarna jy kan uitsien: 

PLAASKOMBUIS - Vetkoek X2 - Jaffels - Sosaties - Pannekoek - Kerrie en Rys - Boerewors Rolle

KOEKTAFEL Met al die gunstelinge vir die met 'n soet tand!  Koeke, terte, poedings, ingelegte items, koekies, brode ens.

PRETVILLE Springkasteel, pyl en boog, gesig verf, haarsprei, sandpit, papier vliegtuige, eend dam, ring gooi, munt gooi En VELE meer vir die kinders om te geniet!

HANDWERK EN KUNS Hekelwerk, breiwerk, houtwerk, verfwerk en vele meer!

Share This Event

Anchor 1
bottom of page