top of page
Tyd en Plek:
22 Mar 2024, 7:00 pm – 9:00 pm
Eight Mile Plains, 15 London St, Eight Mile Plains QLD 4113, Australia
Meer oor die byeenkoms
Ons eerste Lofprysing- en Aanbiddingsaand vir 2024 vind plaas op Vrydag, 22 Maart om 7nm. Hierdie geleentheid is GRATIS!
Adres: 15 London Road, Eight Mile Plains in die saal.
Almal word uitgenooi, jonk en minder jonk.....
Daar sal iets te ete wees tussen 6:30nm en 7nm. Ons begin om 7nm die lof en aanbidding deur musiek & sang.
Kom neem deel saam met die Kerkraad, musiekspan en jou geestelike familie.
R.S.V.P. voor Woensdag, 20 Maart of jy die aand sal bywoon by admin@bak.org.au
Anchor 1
bottom of page