top of page

Sat, 27 May

|

Mount Gravatt

Potjiekos Kompetisie

Die Kaartjies is UITVERKOOP. Baie dankie vir almal se ondersteuning. Indien jy op 'n waglys geplaas wil word, kontak asb vir Sunel by sunel@wildzebra.com.au

Registration is closed
See other events
Potjiekos Kompetisie
Potjiekos Kompetisie

Tyd en Plek:

27 May, 12:00 pm

Mount Gravatt, 1644 Logan Rd, Mount Gravatt QLD 4122, Australia

Guests

Meer oor die byeenkoms

Is jy 'n bo-baas potjiemaker of geniet net om nuwe potjies te eet? Dan is hierdie dag vir jou! Ons kuier van 12 uur af saam en beoog om 4uur te eet.

Die koste sluit 'n heerlike bord potjiekos in (jy kan kies van watter pot jy wil eet) en nagereg.

Kontak asb vir Sunél - sunel@wildzebra.com.au of Derek - derek.vanrenen@gmail.com as jy 'n potjie wil inskryf.

Kaartjies

Price

Quantity

Total

  • Volwassene

    $30.00

    +$0.75 service fee

    $30.00

    +$0.75 service fee

    Sold Out

  • Kind (5-12 Jaar)

    $15.00

    +$0.38 service fee

    $15.00

    +$0.38 service fee

    Sold Out

This event is sold out

Share This Event

Anchor 1
bottom of page