top of page
POTJIEKOS KOMPETISIE 2026
Sat, 23 May
|Mount Gravatt Skougronde
Moenie ons jaarlikse Potjiekos Kompetisie misloop nie!
Tickets are not on sale
See other events

Tyd en Plek:
23 May 2026, 12:00 pm – 9:00 pm
Mount Gravatt Skougronde, 1644 Logan Rd, Mount Gravatt QLD 4122, Australia
Meer oor die byeenkoms
Moenie ons jaarlikse Potjiekos Kompetisie misloop nie!
Datum: Saterdag, 23 Mei 2026 vanaf 12:00 te Mount Gravatt Skougronde, 1644 Logan Road, Mount Gravatt. (Upper Community Hall & grasperk)
DAAR IS SLEGS 110 KAARTJIES BESKIKBAAR EN GEEN KAARTJIES SAL OP DIE DAG VERKOOP WORD NIE.
Kostes:
• $35 vir 'n volwassene
• $15 vir kinders 6-12 jaar
Anchor 1
bottom of page

