top of page
Potjiekos Kompetisie
Sat, 25 May
|Mount Gravatt
Weet jy hoe om ‘n heerlike potjie te maak? Of het jy ‘n familie resep wat jy wil probeer? Dan is hierdie dag vir jou!
Tickets are not on sale
See other eventsTyd en Plek:
25 May 2024, 12:00 pm – 10:00 pm
Mount Gravatt, 1644 Logan Rd, Mount Gravatt QLD 4122, Australia
Meer oor die byeenkoms
Ons kuier vanaf 12:00 saam en beoog om 16:00 te eet.
Koste van kaartjies is as volg:
Volwassenes: $30
Kinders (onder 12): $15
Kinders onder 5 is gratis
Die koste sluit 'n heerlike bord potjiekos (jy kan kies van watter pot jy wil eet) en 'n bykos in. Bring asseblief jou eie eetgerei, stoele en iets om te drink.
Daar is slegs 120 kaartjie beskikbaar.
Kontak ons by admin@bak.org.au indien jy 'n potjie wil inskryf.
Anchor 1
bottom of page