top of page

Sat, 07 Oct

|

Mount Gravatt

Skaapbraai 2023

Kom geniet 'n heerlike ete saam goeie geselskap!

Registration is closed
See other events
Skaapbraai 2023
Skaapbraai 2023

Tyd en Plek:

07 Oct 2023, 4:00 pm

Mount Gravatt, 1644 Logan Rd, Mount Gravatt QLD 4122, Australia

Meer oor die byeenkoms

Kom eet en kuier heerlik saam met Brisbane Afrikaanse Kerk.

Jou kaartjie sluit in:

  • 1 x heerlike porsie skaapvleis, knoffelbrood en bykosse

Wat moet jy saambring?

  • Eetgerei
  • Drinkgoed

Kaartjies is beperk so bespreek jou plek so gou as moontlik! 

Kaartjies

  • Volwassene

    $25.00
    +$0.63 service fee
  • Kind (5-12 Jaar)

    $15.00
    +$0.38 service fee

Total

$0.00

Share This Event

Anchor 1
bottom of page