Helping Hand Icon

HELPENDE HAND
PROJEK

Barmhartigheid is besig met ‘n projek waar jy ons laat weet indien daar enige items is wat jy het wat rondstaan wat jy wil skenk soos byvoorbeeld ‘n sitkamerstel, tafel, wasmasjien, strykyster env. Indien jy ‘n behoefte het aan enigeiets laat weet jy ons ook. Als word vertroulik hanteer.

 
Op die stadium is die volgende beskikbaar & benodig:

Items Beskikbaar

1.

2 x Yskaste

2.

Ronde Tafel

3.

2 Trap Leertjie

4.

Dubbel slaapkamerstel met matras

5.

Ronde Glasbak Oondjie

6.

Soda Stream

7.

3 Stuk Klein Tafeltjies

Items Benodig

1.

3 Kwart Bed

2.

Sitkamer stel / Banke

Kontak ons indien jy iets benodig of iets wil skenk